Daniel Hugo - Awards

Awards

  • 2008 - ATKV-radioprys vir onderhoud op die program Leeskring (RSG).
  • 2004 – Via Afrika Book Journalist of the Year.
  • 2003 – ATKV-radioprys vir beste onderhoud.
  • 2002 – ATKV-radioprys vir beste onderhoud.
  • 2001 – ATKV-radioprys vir beste omroeper.
  • 2001 – ATKV-radioprys vir ‘n hoorbeeld oor die skrywer, Jan Rabie.
  • 1999 – ATKV-radioprys vir Die Verste Reis, ‘n hoorbeeld oor die skryfster Elsa Joubert.
  • 1998 – Akademieprys vir hoorbeelde vir die dokumentêre program oor die digter Uys Krige.
  • 1996 – ATKV-radioprys vir ‘n dokumentêre program oor die digter P.J. Philander.
  • 1995 – Radio Artes-toekenning vir die poësieprogram Versalbum: die verskeidenheid van Afrikaans.
  • 1995 – ATKV-radioprys vir die poësieprogram Versalbum: die verskeidenheid van Afrikaans.
  • 1993 – ATKV-radioprys vir So is die lewe vir een pond sewe – ‘n hoorbeeld oor R.K. Belcher.
  • 1993 – Radio Artes-toekenning vir So is die lewe vir een pond sewe – ‘n hoorbeeld oor R.K. Belcher.
  • 1992 – ATKV-radioprys vir die dokumentêre programme Audrey Blignault en Sestig is Dertig.

Read more about this topic:  Daniel Hugo